JANEZA

JANEZA PRIVAAT KELDER is geleë naby Bonnievale in die Robertson Wynvallei. Die naam JANEZA is ‘n samevoeging van Jan en Eza, wat albei groot geword het in hierdie pragtige vallei. Janeza se parskelder is ingerig om te dien as plaasteater wat ongeveer 100 mense kan akkommodeer. 

TEATER

JANEZA PLAASTEATER trek mense van die hele omgewing, bv. Bonnievale, Robertson, Mc Gregor, Ashton, Montagu, Barrydale en Swellendam. JANEZA is 180 km vanaf Kaapstad. Die proelokaal wat gebruik word vir ontspanning vir die kunstenaars, is gerestoureerde perdestalle en oskrale uit die dertiger jare.

POFADDER

JANEZA POFADDER CROSS COUNTRY TRAIL 

MTB – Come and test yourself. 

Distances 6/8/10/14 km, single track. All Trail Runners and Hikers welcome

JANEZA

2018 by JANEZA

  • Wix Facebook page
  • Wix Twitter page
This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now