JANEZA PLAASTEATER

JANEZA PLAASTEATER trek mense van die hele omgewing, bv. Bonnievale, Robertson, Mc Gregor, Ashton, Montagu, Barrydale en Swellendam. JANEZA is 180 km vanaf Kaapstad. Die proelokaal wat gebruik word vir ontspanning vir die kunstenaars, is gerestoureerde perdestalle en oskrale uit die dertiger jare. Die plaasteater kan ongeveer 100 mense akkommodeer.

Meer inligting kan ook gesien word op facebook:

JANEZA Privaat Kelder -

Photos - Sien o.a. Album Komende Funksies en Aktiwiteite asook Album Afgelope Vertonings

GEEN onmiddellike vertonings.  Hou hierdie spasie dop!

  • Facebook Social Icon

2018 by JANEZA

  • Wix Facebook page
  • Wix Twitter page
This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now